klueterskool, crech, educare, pre-school, dagsorg
breitjie log

‘n Kleuterskool en babasorgsentrum in Middelburg wat ‘n veilige en stimulerende omgewing vir kinders bied.

Ons is ‘n kleuterskool met Christelike waardes, ons bied gehalte-onderrig vir babas tot Graad R gefokus op persoonlike aandag.

Ons daaglikse program sluit in aktiwiteite soos temas met algemene inligting, stories en besprekings, vroeë wiskundige konsepte, kreatiewe aktiwiteite, motoriese vaardighede en aktiwiteite, speeltyd en sosiale kommunikasie en interaksie.

Buitemuurse aktiwiteite by Breintjie land sluit in: , Playball, swemlesse.

Ons doel is om die leerders voor te berei vir Primêre Skool en hul te lei om hulle volle potensiaal te bereik.

 

Oor ons
baby-17346_6401