klueterskool, crech, educare, pre-school, dagsorg
breitjie log
Beste onderig vir jou kind

 

Die Doel van pre-primêre onderwys is om die harmoniese ontwikkeling van kleuter ten opsigte van sy geestelike, fisiese en intellektuele welsyn sowel as sy sosiale en godsdienstige vorming, te bevorder.
Om te verseker dat die kinders tot hulle volle potensiaal ontwikkel, is n gekwalifiseerde onderwyseres vir elke klas aangestel. Om te bepaal of hulle skoolgereed is word die graad nul leerlinge gedurende hulle graad nul jaar getoets vir skoolgereedheid

Belangrike inligting

Inligting om jou en ons te help...

 

Skool begin 06h30.


As jy jou kind voor 07h00 wil aflaai, kontak asseblief Charmain om dit te bespreek, of as jy jou kind na 17h00 in middag optel. Ons kan dit akomodeer teen 'n ekstra koste van R50.00.
Ons program begins alreeds 08h00 en wil graag so min as moontlik onderbrekings veroorsaak, verseker dus dat u kind in tyd is..


Die skool sluit 17h00

 

Gebou en speel terein

baby-17346_6401

Geboue en Speelterrein:

Ons het twee babaklasse, een peuterklas en twee kleuterklasse. Elke klaskamer is spesiaal ingerig om aan die behoeftes van die betrokke ouderdom te voldoen. Higiene en netheid, asook voortdurende opgradering, sal deurgaans opgemerk word. Die kleuterskool beskik oor twee ruim speelareas, met  speelapparate, wat bydra tot U kleuter se grootmotoriese en sensoriese ontwikkeling.

Netjiese toegeruste klaskamers, badkamers, kombuis en kantoor
- Goed versorgde grasperke
- Netjiese en veilige klimrame en apparate
- Sandput

1

Tye...

 

Maandag tot Vrydag: 6h30 tot 17h30

 

Ons kleuterskool is regdeur die jaar oop, insluitend skoolvakansies. Slegs gesluit op publieke vakansie dae en die Desember vakansie.

U is welkom om ons enige tyd tydens skoolure te kom besoek.

2